EXODUS 20:12-13

EXODUS 20:12-13 AFR53

Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee. Jy mag nie doodslaan nie.