EXODUS 29:45-46

EXODUS 29:45-46 AFR53

En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees; en hulle sal weet dat Ek die HERE hulle God is wat hulle uit Egipteland uitgelei het om in hulle midde te woon. Ek is die HERE hulle God.