ESÉGIËL 13:6

ESÉGIËL 13:6 AFR53

Hulle het nietigheid gesien en leuenagtige waarsêery, hulle wat daar sê: Die HERE het gespreek — terwyl die HERE hulle nie gestuur het nie; en dan wag hulle op vervulling van die woord!