GÉNESIS 2:1-3

GÉNESIS 2:1-3 AFR53

SO is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 2:1-3