GÉNESIS 9:2

GÉNESIS 9:2 AFR53

Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel: alles wat op die aarde beweeg, en al die visse van die see. Hulle is in julle hand oorgegee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 9:2