HÁBAKUK 2:2-3

HÁBAKUK 2:2-3 AFR53

Toe antwoord die HERE my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees. Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor HÁBAKUK 2:2-3