JESAJA 50:10

JESAJA 50:10 AFR53

Wie is daar onder julle wat die HERE vrees, wat na die stem van sy Kneg luister, wat in duisternisse wandel en geen ligstraal sien nie? — laat hy vertrou op die Naam van die HERE en steun op sy God!

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 50:10