JESAJA 55:1

JESAJA 55:1 AFR53

O ALMAL wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk!

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 55:1