Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JAKOBUS 2:2-4

JAKOBUS 2:2-4 AFR53

Want as daar in julle vergadering 'n man inkom met goue ringe aan die vingers, met 'n pragtige kleed aan, en daar kom ook 'n arm man in met vuil klere aan; en as julle opsien na hom wat die pragtige kleed dra, en vir hom sê: Gaan u op hierdie goeie plek sit, en vir die arme sê julle: Gaan jy daar staan of hier onder my voetbank sit — het julle dan nie by julleself onderskeid gemaak en regters met verkeerde oorlegginge geword nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 2:2-4