JEREMIA 19:4

JEREMIA 19:4 AFR53

omdat hulle My verlaat het en hierdie plek onherkenbaar gemaak het en vir ander gode, wat hulle nie geken het nie, daarin rook laat opgaan het — hulle en hulle vaders en die konings van Juda; en hulle het hierdie plek gevul met die bloed van onskuldiges.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 19:4