JEREMIA 29:14

JEREMIA 29:14 AFR53

En Ek sal My deur julle laat vind, spreek die HERE, en julle lot verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het, spreek die HERE; en Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggevoer het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 29:14