JOHANNES 16:22-23

JOHANNES 16:22-23 AFR53

Julle het dan ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie. En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 16:22-23