JOHANNES 9:2-3

JOHANNES 9:2-3 AFR53

En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.

Video vir JOHANNES 9:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 9:2-3