JOSUA 1:11

JOSUA 1:11 AFR53

Gaan die laer deur en gee die volk bevel en sê: Maak vir julle padkos klaar; want oor drie dae sal julle deur hierdie Jordaan trek om die land in besit te gaan neem wat die HERE julle God aan julle gee, om dit in besit te neem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 1:11