JOSUA 6:5

JOSUA 6:5 AFR53

en as hulle lang geluide op die ramshoring blaas, as julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk 'n groot krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur op sy plek inval; en die volk moet inklim, elkeen reg voor hom uit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 6:5