JUDAS 1:20-21

JUDAS 1:20-21 AFR53

Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JUDAS 1:20-21