LUKAS 21:25-26

LUKAS 21:25-26 AFR53

EN daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 21:25-26