MALEÁGI 3:17-18

MALEÁGI 3:17-18 AFR53

En hulle sal My tot 'n eiendom wees, sê die HERE van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos 'n man medelyde het met sy seun wat hom dien. Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die goddelose, tussen die wat God dien en die wat Hom nie dien nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MALEÁGI 3:17-18