MATTHÉÜS 17:17-18

MATTHÉÜS 17:17-18 AFR53

Toe antwoord Jesus en sê: O Ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom hier vir My. Daarop bestraf Jesus hom; en die duiwel het van hom uitgegaan, en die seun het gesond geword van daardie uur af.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 17:17-18