Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MARKUS 14:35-36

MARKUS 14:35-36 AFR53

En toe Hy 'n bietjie verder gegaan het, val Hy op die grond en bid dat, as dit moontlik was, dié uur by Hom sou verbygaan. En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil.