NÚMERI 14:21-23

NÚMERI 14:21-23 AFR53

Maar so waar as Ek leef en die hele aarde van die HERE se heerlikheid vol sal word, al die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het wat Ek in Egipte en in die woestyn gedoen het, en My nou al tien maal versoek het en na my stem nie geluister het nie, hulle sal die land nie sien wat Ek aan hulle vaders met 'n eed beloof het nie, ja, almal wat My verag het, sal dit nie sien nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NÚMERI 14:21-23