NÚMERI 14:6-7

NÚMERI 14:6-7 AFR53

En Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefúnne, twee van die wat die land verken het, het hulle klere geskeur en die hele vergadering van die kinders van Israel toegespreek en gesê: Die land wat ons deurgetrek het om dit te verken, is 'n buitengewoon goeie land.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NÚMERI 14:6-7