FILIPPENSE 1:12-14

FILIPPENSE 1:12-14 AFR53

En ek wil hê dat julle moet weet, broeders, dat wat my wedervaar het, eerder op bevordering van die evangelie uitgeloop het, sodat my boeie openbaar geword het in Christus onder die hele keiserlike lyfwag en by al die ander, en die meeste van die broeders wat in die Here deur my boeie vertroue gekry het, dit des te meer waag om die woord onbevrees te spreek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILIPPENSE 1:12-14