SPREUKE 25:6-7
SPREUKE 25:6-7 AFR53
Pronk nie voor die koning nie, en staan nie op die plek van die grotes nie. Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen! — as dat jy verneder word voor 'n edele wat jou oë gesien het.