SPREUKE 4:18-19

SPREUKE 4:18-19 AFR53

Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die môreglans, wat al helderder word tot die volle dag toe, is die weg van die goddelose soos duisternis: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 4:18-19