PSALMS 128:1

PSALMS 128:1 AFR53

'N BEDEVAARTSLIED. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel!