ROMEINE 7:21-22

ROMEINE 7:21-22 AFR53

Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens