SAGARÍA 10:1

SAGARÍA 10:1 AFR53

BID tot die HERE om reën in die tyd van die laat reëns; die HERE maak die weerligte, en Hy sal aan hulle 'n stortreën gee, plante op die veld aan iedereen.