1 Korintiërs 5:12-13

1 Korintiërs 5:12-13 DB

Dit is nie my werk om oor nie-Christene se lewe skeidsregter te speel nie. God sal met daardie mense afreken. Maar julle moet verantwoordelikheid neem vir wat in julle gemeente aangaan. Die Skrif sê mos: “Raak ontslae van die mense onder julle wat nie reg lewe nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 5:12-13