2 Samuel 22:2-3

2 Samuel 22:2-3 DB

Die Here is vir my soos ’n plek tussen die rotse waar ek kan wegkruip; by Hom kan niemand my bykom nie. My God, by U is ’n mens altyd veilig. U keer my vyande; U maak my sterk sodat ek hulle kan wen. U is ’n veilige wegkruipplek; U help my teen al die geweld.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 22:2-3