Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 20:7

Handelinge 20:7 DB

In Troas het ons almal op die Sondagaand bymekaargekom om saam te eet en die Here te aanbid. Ons was bymekaar in ’n groot kamer op die derde verdieping van een van die geboue in die stad. Aangesien ons die volgende dag sou vertrek, het Paulus tot lank na middernag aangehou.

Video vir Handelinge 20:7