Daniël 1:17

Daniël 1:17 DB

Deur God se goedheid was hierdie vier jongmans besonder slim. Hulle het goeie kennis van die belangrike boeke van daardie tyd gehad en baie wysheid. Boonop het Daniël die gawe gehad om visioene en drome uit te lê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 1:17