Deuteronomium 18:12

Deuteronomium 18:12 DB

Enige mens wat hom met hierdie dinge besig hou, is vir die Here walglik. Hy kan so ’n mens nie voor sy oë verdra nie. Dis omdat die nasies wat nou in daardie land bly, hierdie dinge gedoen het dat die Here jou God hulle uit die land gaan wegdryf. Hy gaan hulle land vir jou gee.