het hy haar gewaarsku: “Moenie dink omdat jy in die paleis bly, jy is enigsins veiliger as enige ander Jood nie. As jy in ’n krisistyd soos hierdie stilbly, kom daar dalk van ’n ander kant af hulp vir die Jode. Hulle word dalk gered, maar dan sal jy en jou familie as verraaiers beskou word. Dan sal julle nie meer welkom wees by julle eie mense nie. Wie weet, dalk moes jy juis koningin word om jou volk te help.”
Lees Ester 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Ester 4:13-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's