Eksodus 13:21-22

Eksodus 13:21-22 DB

Die Here self het voor hulle uitgegaan. In die dag het Hy vir hulle die pad gewys met ’n hoë wolk wat voor hulle uitgaan. In die nag was daar ’n bol vuur in die lug wat vir hulle lig gegee het. Hulle kon dag en nag verder trek. Die wolk in die dag het nooit weggegaan nie en die vuurbol het altyd in die nag daar gebly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 13:21-22