Esegiël 37:3

Esegiël 37:3 DB

Toe vra die Here vir my: “Mens, kan hierdie bene weer lewendig word? Kan daar lewendige mense uit hierdie bene kom?” “Here, my God, U alleen weet wat die antwoord daarop is,” het ek geantwoord.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:3