Esra 7:10

Esra 7:10 DB

God was by hom omdat hy met hart en siel die wette van die Here bestudeer het om daarvolgens te lewe. Hy wou graag in Israel ’n leermeester van die reëls en regulasies van die Here wees.