Esra 8:22-23

Esra 8:22-23 DB

Toe ons met die koning gepraat het, het ek nog so ewe vir hom gesê dat ons God goed sorg vir dié wat op Hom vertrou, maar Hy straf almal wat niks met Hom te doen wil hê nie. Ek was daarna te skaam om nog vir hom te vra om van sy manne saam met ons te stuur wat ons langs die pad teen aanvallers kon beskerm. Ons het daarom maar onsself in God se hand gegee en op Hom vertrou. Hy het ons gehoor en ons beskerm.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esra 8:22-23