Esra 9:15

Esra 9:15 DB

“Here, God van Israel, U is regverdig. U was baie genadig om die klompie van ons tot vandag toe te laat oorbly. Maar, Here, ons is skuldig. Eintlik kan niemand van ons dit waag om nog voor U te kom ná dit wat ons gedoen het nie.”