Esra 9:9

Esra 9:9 DB

Ons God het ons nie weggegooi toe ons slawe in ander lande was nie. Hy het die Persiese konings se hart teenoor ons goed gemaak sodat hulle vir ons die kans gegee het om die tempel van ons God weer te kom bou, sy mure weer regop te kry. Ons het gevoel of ons weer vastrapplek in Juda en Jerusalem het.