Genesis 50:21

Genesis 50:21 DB

Julle hoef regtig niks te vrees nie. Tot die einde toe sal ek vir julle en julle kinders sorg.” Josef se woorde was vol deernis en sy liefde teenoor sy broers het hulle getroos en bemoedig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 50:21