Jesaja 45:5-6

Jesaja 45:5-6 DB

Ek is die Here. Behalwe vir My is daar nie ander gode nie. Ek het jou sterk gemaak vir jou werk, al ken jy My glad nie. Ek wil hê dat die hele wêreld moet weet dat daar niemand anders is behalwe Ek nie. Ek is die Here en daar is niemand anders naas My nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 45:5-6