Jesaja 9:1

Jesaja 9:1 DB

Die volk wat in verdrukking en donkerte moes leef, sien nou ’n helder lig. Waar daar ’n donker wolk oor hulle land gehang het, het die lig nou vir hulle deurgebreek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 9:1