Rigters 11:30-31

Rigters 11:30-31 DB

Jefta het ’n plegtige belofte aan die Here gemaak en gesê: “As U vandag vir my ’n oorwinning oor die Ammoniete gee, sal ek die eerste persoon wat my uit my huis tegemoetkom ná my oorwinning oor die Ammoniete as ’n brandoffer aan U offer.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 11:30-31