Jeremia 51
51
1Die Here sĂȘ: âEk sal ân verwoester aanhits om Babel en die BabiloniĂ«rs aan te val. 2Ek sal vreemde mense stuur om Babel te verwoes. Hulle sal die mense van Babel verstrooi soos ân wind wat kaf wegwaai. Hierdie vyand sal Babel van alle kante af aanval. Hulle sal die land ook rot en kaal steel. 3Moenie die soldate van Babel kans gee om hulle gevegsklere aan te trek nie. Moet hulle ook nie kans gee om hulleself te verdedig nie. Niemand moet gespaar word nie, veral nie die jongmense nie. Nee, die hele leĂ«r moet uitgeroei word. 4Die Babiloniese soldate sal oral dood of gewond in die strate van Babel lĂȘ. 5Ek is die Here wat sterker is as alles en almal. Ek het Israel en Juda nie in die steek gelaat nie. Ek is steeds hulle God al het hulle oral in die land verkeerde dinge teen My, die God van Israel, gedoen. Daar is niemand soos Ek nie, Ek is volmaak.
6âVlug uit Babel uit! Red julleself! Sorg dat julle nie julle lewe verloor as Babel gestraf word nie. Dit is nou die tyd dat Ek besluit het om wraak te neem. Ek gaan die stad nou terugbetaal vir alles wat hulle teen My gedoen het. 7Die Here gaan Babel gebruik om die nasies te straf. Babel is soos ân goue beker in die Here se hande. Al die nasies van die wĂȘreld sal van die wyn in die beker drink en dronk word. Hulle sal mal word van die wyn wat hulle gedrink het. 8Maar iets snaaks het gebeur. Skielik het Babel nou ook geval. Dis verwoes. Huil oor die stad! Gee vir haar medisyne vir al die pyn wat sy het. Wie weet, miskien kan die stad weer gesond word. 9Ons sou die stad gehelp het as ons kon, maar niks kan Babel nou meer red nie. Kom weg uit die stad! Gee pad uit Babel! Laat elke mens na sy eie land toe teruggaan. Wat met Babel gaan gebeur, is nou in die Here se hande. Hy sal besluit wat om te doen. 10Die Here het bewys dat ons nie skuldig is nie. Kom ons gaan Jerusalem toe. Daar kan ons alles vertel wat die Here ons God gedoen het.â
11Die Here het die koning van die MediĂ«rs laat lus kry om teen die BabiloniĂ«rs op te trek en hulle te vernietig. Hy wil wraak neem omdat hulle die tempel beskadig het. Daarom por die Here die MediĂ«rs aan: âKry julle wapens reg om te kan veg! 12Gee die teken met die vlag om te wys die oorlog teen die BabiloniĂ«rs het begin. Val die mure van Babel aan! Sorg dat daar oral wagte op hulle plekke is en dat hulle op en wakker is. Stel ook vir hulle hinderlae om in vas te loop.â Die Here weet wat Hy vir die BabiloniĂ«rs in gedagte het. Hy sal sorg dat wat Hy beplan het, so sal gebeur. 13Babel is gelukkig om baie water te hĂȘ. Dit is ook ân stad met baie rykdom. Maar nou is die waarheid dat die einde van die stad om die draai is. Hulle lewensdraadjie word geknip. 14Die Here wat sterker as alles en almal is, sweer by Homself: âJulle kan vir seker weet, julle vyande sal julle stad oorspoel net soos ân swerm sprinkane met ân koringland maak. Hulle sal luidkeels skree om te wys dat hulle Babel verslaan en ingeneem het.â
ân Loflied vir die Here
15Die Here het die aarde deur sy krag gemaak. Deur sy kennis het Hy die wĂȘreld gemaak en deur sy insig het die uitgestrekte hemel vorm gekry. 16As Hy praat, is daar donderweer in die hemel. Hy laat die wolke oor die aarde opkom. Verder laat Hy ook die weerlig slaan as dit reĂ«n. Hy laat die wind uit sy stoorkamers uitkom. 17As mense met Hom vergelyk word, lyk hulle maar baie dom. Dit lyk of hulle net mooi niks weet nie. Die goudsmede maak afgodsbeelde, maar hulle kom in die skande. Hierdie beelde is ân kullery, want hulle haal nie asem nie.18Afgode is eintlik nutteloos, niks anders as ân bedrogspul nie. As die tyd kom om straf uit te deel, sal niks van hulle oorbly nie. Hulle sal vernietig word. 19Maar die God van Israel is nie ân afgod soos hulle nie. Hy het alles wat bestaan, gemaak. Deel hiervan is sy eie volk. Israel is sy besitting wat Hy baie spesiaal vir Hom uitgesoek het. Hy is die Here wat sterker is as alles en almal!
Die Here gebruik Babel
20Die Here sĂȘ: âBabel, jy is my hamer waarmee Ek oorlog maak. Ek sal jou gebruik om volke mee stukkend te slaan. Ek sal met jou hulp koninkryke verwoes. 21Ek sal jou gebruik om perde en ruiters uitmekaar te slaan en ook oorlogswaens met hulle bemanning. 22Met jou hulp sal Ek mans, vroue, oumense, kinders en jongmense uitwis. 23Verder sal Ek jou gebruik om herders en hulle vee uit te roei. Ek sal ook met jou hulp boere en hulle osse tot niet maak. Ek sal julle gebruik om offisiere en mense wat regeer te vernietig.â
Babel se straf
24Die Here sĂȘ ook: âEk sal Babel en die BabiloniĂ«rs terugkry vir al die kwaad wat hulle aan my volk in Jerusalem gedoen het. Julle sal dit voor julle oĂ« sien gebeur.â
25Vir Babel sĂȘ die Here: âDit kan jy maar weet, Babel, Ek is jou vyand. Jy is soos ân berg wat die hele wĂȘreld verwoes. Groot en sterk. Maar Ek sal jou teen die hange van die berg laat afrol. Al wat van jou sal oorbly, sal die as wees nadat jy verbrand is. 26Jy sal vir altyd verwoes lĂȘ. Niemand sal eers uit jou rommel ân klip vir ân hoeksteen of ân fondasie gebruik nie.â
27Gee ân teken aan die nasies en blaas op ân trompet sodat almal kan weet om oorlog teen Babel te kom maak. Roep die volke en lande met konings soos Ararat, Minni en Askenas op vir die oorlog teen Babel. Stel dan ân bevelvoerder aan om die soldate in die oorlog te lei. Gebruik ook so baie perde dat hulle soos ân swerm sprinkane sal lyk. 28Laat die leĂ«rs van die konings van MediĂ« en ook hulle leiers en amptenare gereedmaak vir die aanval. Sluit ook by hierdie mag al die leĂ«rs in van die volke waaroor hulle beheer het.
29Die Here sĂȘ: âDie land skud en bewe van pyn en swaarkry, want Ek, die Here, is besig om te doen wat Ek teen Babel beplan het. Ek sal Babel ân verlate plek maak waar niemand meer sal bly nie. 30Die situasie is maar beroerd! Die soldate van Babel baklei nie meer nie. Hulle sit nie ân voet uit hulle versterkte skuilings nie. Hulle moed is gebreek, hulle het bang mense geword. Die huise in die stad is aan die brand en selfs die stadshekke is afgebreek. 31Van oraloor kom boodskappers aangehardloop met nuus vir die koning van Babel dat alles verlore is. Daar is nie meer hoop nie, want die stad is van alle kante af ingeval. 32Daar is ook nie meer wegkomkans nie, want al die ontsnaproetes oor die riviere is afgesny. Verder is die riete aan die brand gesteek. Die soldate van Babel is lam van angs.â
33Die Here is die God van Israel. Hy sĂȘ: âBabel is soos die plek waar die koring bewerk word. Die gebruik is om die koring met die voete te trap. Dit is wat met Babel gaan gebeur. Babel gaan soos koring geoes en vertrap word.â
34Van Babel word gesĂȘ: âNebukadnesar, die koning van Babel, het ons geĂ«et en verpletter. Hy het al ons krag getap en ons leeg laat voel. Hy het ons soos ân groot monster ingesluk. Hy het sy maag met ons skatte volgemaak. Hy het ons uit ons eie land gegooi.â 35Die mense van Jerusalem sĂȘ: âMag Babel terugbetaal word vir al die geweld wat ons moes deurgaan. Mag die skuld vir ons dood op die BabiloniĂ«rs afkom! Ons hoop hulle gaan swaar daarvoor betaal.â
Die Here se wraak op Babel
36Die Here sĂȘ vir die mense van Juda: âEk belowe dat Ek julle saak sal opneem. Ek sal ook sorg dat Babel betaal vir wat hulle aan julle gedoen het. Die mense van Babel is afhanklik van die Eufraatrivier en fonteine vir water om van te leef. Ek sal dit laat opdroog. 37Babel sal ân hoop bourommel word. Die jakkalse sal dit hulle lĂȘplek maak. Mense wat die verskriklike toestand van die plek sien, sal van skok na hulle asem snak. Niemand sal meer daar bly nie. 38Die BabiloniĂ«rs gaan woes te kere en brul soos leeus. Hulle grom soos leeuwelpies. 39Terwyl hulle nog so warm is van die wyn, sal Ek vir hulle ân ander fees hou. Ek sal hulle laat drink totdat hulle baie vrolik is en aan die slaap raak. Hulle sal aanhou slaap en nooit weer wakker word nie. 40Ek sal hulle bring om soos lammers, ramme en bokke geslag te word.â
41Die Here sĂȘ: âHoe verskriklik is Babel se val nie! Babel was vroeĂ«r op almal se lippe. Die stad wat deur almal in die wĂȘreld geloof is as so wonderlik is deur vyande ingeneem. Nou skok dit ander volke as hulle die toestand sien waarin Babel is. 42Dit is of die see opgestoot en oor Babel gespoel het. Die stad lĂȘ toe onder die golwe. 43Ook die stede rondom Babel is in ân vreeslike toestand. Die land is droog en lyk soos ân woestyn. Niemand bly meer in die stede of gaan selfs daar naby verby nie. 44Ek sal Bel, die god van Babel, straf. Ek sal alles terugvat wat hy van ander mense opgeslurp het. Die nasies sal nie meer kom om hom te dien nie. Babel se mure het geval, die stad is nou in die hande van die vyand.â
45Die Here sĂȘ vir die mense van Juda: âMaak dat julle wegkom uit Babel! Vlug vir julle lewe! Die Here is baie kwaad en gaan die stad tref. 46Moenie bang wees en angstig word as julle die eerste nuus in die land hoor van moeilikheid wat kom nie. Elke jaar sal daar sulke stories loop van geweld en van leiers wat teen mekaar baklei. 47Die tyd kom dat Ek Babel se afgode gaan straf. Die hele land en sy mense sal verneder word. Dit sal so erg wees dat die lyke sommer oral tussen hulle sal rondlĂȘ. 48Die leĂ«rs van die gewelddadige vyand sal uit die noorde teen Babel optrek. Wanneer dit gebeur, sal die hemel en die aarde en almal wat daarin is, sing van blydskap oor wat met Babel gebeur. 49Die mense van Babel het baie van Israel se mense doodgemaak. Hulle het ook baie ander mense oor die wĂȘreld doodgemaak. Nou is dit hulle beurt om net so doodgemaak te word.
50âJulle mense van Juda wat die oorlog oorleef het, begin beweeg! Moenie nou staan en talm nie! Julle is miskien nou nog in ân ver land, maar dink aan My, die Here. Maar droom ook ân slag ân bietjie oor Jerusalem waar julle huise is.â
51Julle sĂȘ: âOns is verneder. Hulle het gekke van ons gemaak. Ons is skaam omdat vreemde mense in die tempel van die Here ingegaan het. Die ergste is dat hulle in ân deel van die tempel ingegaan het waar net die hoĂ«priester mag ingaan.â
52Die Here het geantwoord: âDie tyd kom dat Ek die beelde wat van die afgode van Babel gemaak is, sal verwoes. Deur die hele land sal die gekreun van gewonde mense ook gehoor word. 53Dit is so dat Babel so hoog gebou is dat dit amper aan die hemel raak. Die stad se torings is ook sterker gemaak om aanvalle te kan weerstaan. Al is dit so, Ek sal vyande stuur om Babel aan te val. Ek, die Here, sĂȘ dit sal so gebeur!â
54Hoor hoe skree hulle in Babel. ân Mens hoor die groot lawaai soos die land vernietig word. 55Die Here is besig om Babel te verwoes. Hy sal die rumoer in die stad laat stil word. Die vyand sal met ân gedreun teen die stad aanstorm soos die golwe van ân massa water. Hulle skree oorlogskrete terwyl hulle die stad bestorm. 56ân Vyand trek teen Babel op om die stad te verwoes. Hulle sal die soldate gevange neem en hulle wapens stukkend slaan. Die Here sorg dat mense die straf kry wat hulle verdien. Dit is presies wat Hy besig is om met Babel te doen. Hulle kry die straf wat hulle toekom.
57Die Here is Koning en sterker as alles en almal. Hy sĂȘ: âEk sal die leiers dronk maak. Dit sluit in die senior amptenare, raadgewers, offisiere en soldate. Hulle sal aan die slaap raak en nooit weer wakker word nie.â 58Die Here sĂȘ ook: âBabel se mure is baie dik, maar sal met die grond gelykgemaak word. Die hekke van die stadsingange is baie hoog, maar sal met vuur verbrand word. Hulle het baie mense van ander lande gedwing om vir hulle te werk, maar al hulle werk was verniet. Dit sal met vuur verbrand word.â
ân Boodskap vir Babel
59Jeremia was ân profeet van die Here. Hy het ân boodskap saam met Seraja na Babel toe gestuur. Seraja was die seun van Nerija en kleinseun van Magseja. Hy het saam met koning Sedekia na Babel gery en was verantwoordelik vir die reisreĂ«lings. Dit was in die vierde jaar dat Sedekia koning van Juda was. 60Jeremia het al die rampe en ellendes wat Babel sou tref, in ân boek opgeskryf. 61Hy het vir Seraja gesĂȘ: âWanneer jy in Babel kom, moet jy alles wat in die boek geskryf is, hardop lees. 62Jy moet sĂȘ: âHere, U het gesĂȘ dat U hierdie stad so erg gaan verwoes dat geen mens of dier meer hier sal bly nie. Die stad sal vir altyd so leeg en verlate bly.â 63As jy die boek klaar gelees het, moet jy dit aan ân klip vasmaak en in die middel van die Eufraatrivier gooi. 64SĂȘ dan: âDieselfde sal met Babel gebeur. Babel sal sink en nooit weer opkom nie. Dit sal gebeur omdat die Here rampe en ellendes oor hulle sal bring. Al hulle moeite sal dan pure verniet wees.â
Hier eindig die boodskap van Jeremia.
Tans Gekies:
Jeremia 51: DB
Kleurmerk
Deel
Kopieer
Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hĂȘ? Teken in of teken aan
2002. Gebruik met toestemming van Christelike Uitgewersmaatskappy,Posbus 1599, Vereeniging, 1930. Alle regte voorbehou.

: