Johannes 5:25

Johannes 5:25 DB

Luister nou mooi. Die oomblik waarop almal gewag het, is hier. Geestelik dooie mense sal die boodskap van die Seun van God hoor. Wie na hierdie boodskap luister en dit aanvaar, sal vir altyd saam met God lewe.

Video for Johannes 5:25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 5:25