Job 33:15-18

Job 33:15-18 DB

Vir party mense sal God ’n droom of ’n gesig in die nag gee as hulle vas op hulle bed lê en slaap. Op so ’n manier gee die Here dan vir hulle ’n duidelike waarskuwing om met verkeerde dinge op te hou en nie te veel van hulleself te dink nie. So probeer Hy keer dat mense doodgaan en in die graf eindig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 33:15-18