Jona 3:10

Jona 3:10 DB

God het gesien wat hulle doen. Hy het gesien hoe hulle probeer ophou met die verkeerde dinge wat hulle gedoen het. Hy het spyt gekry oor sy besluit. Hy het van plan verander en die stad toe nie verwoes nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jona 3:10