Levitikus 26:6

Levitikus 26:6 DB

Ek sal sorg dat daar vrede in julle land is sodat julle rustig kan slaap in die nag. Ek sal die gevaarlike diere uit julle land laat verdwyn. Ek sal julle teen die aanvalle van julle vyande beskerm.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 26:6