Matteus 12:36-37

Matteus 12:36-37 DB

Juis daarom sê Ek vir julle: mense wat sommer allerhande lelike dinge van ander sê, sal met die finale oordeel hulle woorde voor God moet gaan verduidelik. Wat jy sê, is dus verskriklik belangrik. Immers, op grond van wat jy sê, sal God besluit of jou saak met Hom reg is of nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 12:36-37